WELKOM BY
OPSTAL GASTEHUIS

Opstal Gastehuis is ‘n tweede tuiste in Potchefstroom. Die gastehuis beskik oor 3 dubbelkamers wat in ‘n aparte deel van die hoofhuis is.

Opstal Gastehuis bied gratis WiFi, veilige parkeerplek, ‘n pragtige tuin met buitebraaigeriewe indien dit vooraf bespreek word. Gaste is welkom om die swembadin somermaande te benut. Die gastehuis is geleë in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall. Dis ook stapafstand vanaf Bailliepark Spar en koffiewinkels af.

Kom maak
jouself tuis!

Potchefstroom

WELKOM BY
OPSTAL GASTEHUIS
Opstal Gastehuis is ‘n tweede tuiste in Potchefstroom. Die gastehuis beskik oor 3 dubbelkamers wat in ‘n aparte deel van die hoofhuis is.

Opstal Gastehuis bied gratis WiFi, veilige parkeerplek, ‘n pragtige tuin met buitebraaigeriewe indien dit vooraf bespreek word. Gaste is welkom om die swembad in somermaande te benut. Die gastehuis is geleë in die Bailliepark-woonbuurt, naby Potchefstroom se middedorp en die Mooirivier Mall. Dis ook stapafstand vanaf Bailliepark Spar en koffiewinkels af.
Kom maak
jouself tuis!

Potchefstroom

ONS KAMERS
Karoo
R600.00 PER NAG
Dié stylvolle, ruim kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, bad, wasbak en toilet.  ‘n Enkelbed vir ‘n kind is op versoek beskikbaar en moet vooraf gereël word.
  • Slaap 2
  • 1 x Dubbelbed
  • 1 x Bad, stort en toilet
  • DSTV
  • Yskas, tee- en koffie geriewe
  • Lugversorger

maluti
R550.00 PER NAG

Dié stylvolle, ruim kamer het ‘n koningin grootte bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, wasbak en toilet. Die kamer bied ‘n TV met DSTV, ‘n yskas en tee- en koffie geriewe.

  • Slaap 2
  • 1 x Koningin grootte bed
  • 1 x Stort en toilet

kalahari
R550.00 PER NAG

Hierdie gerieflike kamer beskik oor 2 enkelbeddens of indien vooraf gereël, kan dit omskep word in ‘n koninggrootte bed. Die Kalahari-kamer het ‘n badkamer met ‘n stort, wasbak en toilet.

  • Slaap 2
  • 2 x Enkelbeddens

Savanna
R600.00 PER NAG

Dié stylvolle, ruim kamer het ‘n dubbelbed en ‘n en suite-badkamer met ‘n stort, wasbak en toilet. Die kamer bied ‘n TV met DSTV, ‘n yskas en tee- en koffie geriewe.

  • Slaap 2
  • 1 x Dubbelbed
  • 1 x Stort en toilet
  • DSTV
  • Yskas, tee- en koffie geriewe
  • Lugversorger
savanna

kontak ons

072 405 6026

Neethlingstraat 24,
Baillie Park, Potchefstroom

kontak ons

Neethlingstraat 24,
Baillie Park, Potchefstroom

083 453 4093